• Version
  • 1133 Download
  • 38.20 MB File Size
  • 8 File Count
  • July 31, 2020 Create Date
  • August 1, 2020 Last Updated
FileAction
1. INTRO - PLOFSTORM.mp3Download 
2. AAN MARCH - PLOFSTORM.mp3Download 
3. KRY MY NOU - PLOFSTORM.mp3Download 
4. NICE LEVELS - PLOFSTORM.mp3Download 
5. STORM OPPAD - PLOFSTORM.mp3Download 
6. IS ORYT - PLOFSTORM.mp3Download 
ps-BACK.jpgDownload 
fs-.jpgDownload 
Lewe kan soms koud is en in die Ghettos is daar elke dag n Storm wat ons moet face.
Dit is wat PLOFSTOF X ORKAAN lig bring Deur hulle music.
PLOFSTOF en ORKAAN saam vorm die "PLOFSTORM"
Dit het begin toe DJ GAKKIE die twee Emcees saam op n track sit titled "Crime scenes"
Hulle styles en energy saam het onmiddelik vir DJ GAKKIE ge-capture en dit was toe hy besluit om Beats aan tafel te bring vir PLOFSTOF en ORKAAN..
Die PLOFSTORM se 1ste official optreeding was By "KNFLKT - Genesis" as Guests performers.
Dit is waar die rhapsody  ontdek was met meer as net n passie maar wel liefde vir musiek en rymklets. Plofstorm het "RealRaps" uit gebring In beide kunstenaars sonder enige twyfel.
Big ups to BREIMASJIEN vir die Artwork en mastering.
Big ups to DJ GAKKIE vir die beats.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.