Paikzy Major & Juno B - Down Hou
  • Version
  • Download 87
  • File Size 7.32 MB
  • File Count 1
  • Create Date February 10, 2020
  • Last Updated February 14, 2020
  • Download

Juno B en Paikzy Major bring iets vir al die geliefdes daar buite.

As jy iemand het waarvoor jy alles sal doen dan is dit die perfekte lied om te rap vir daai persoon.

Paikzy Major kom met die aanloklike hook en met 'n verse wat jou sal laat luister. Dan kom Juno B met sy geharde verse om te beskryf dat hy ernstig is en dat hy sal jou enige tyd Down Hou.


FileAction
Paikzy Major & Juno B - Down Hou.mp3Download 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.