Oom Japsnoet - Lei My (Ft Noemwoord)

Oom Japsnoet launch sy nuwe persona met 'n vuurwarm number, Lei My ft Noemwoord. Lei My is 'n liedjie om die volk se gemoedere te lug in 'n tyd van chaos en onsekerheid. Gee diƩ track 'n luister!

Attached Files:

FileAction
Oom-Japsnoet-Lei-My-Ft-Noemwoord.mp3Download 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.