• Version
  • 455 Download
  • 8.62 MB File Size
  • 1 File Count
  • November 18, 2020 Create Date
  • November 18, 2020 Last Updated
FileAction
Jy Was Vir My Geleen.mp3Download 

Ons bring vir julle 'n nuwe treffer. Die lied is geskryf deur Juno B en dit handel oor 'n persoon wat jy aan die dood afgestaan het, iemand wat na aan jou was.

Ons weet die jaar 2020 het 'n moeilike impak op almal se lewens gemaak en daar is baie persone wat nie meer met ons is nie.

Dis vir almal wat iemand na aan hulle verloor het.


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.