• Version
  • 241 Download
  • 7.85 MB File Size
  • 1 File Count
  • September 4, 2020 Create Date
  • September 4, 2020 Last Updated
FileAction
Freedom - CEE-J ft PIKKIE JONES.mp3Download 

Goeie dag! FREEDOM is die eerste amptelike enkelsnit van producer/beatmaker Cee-J @ceejaybeats feature Pikkie Jones member van die vuurige Afrikaanse rymklets groep @Getuies en ook member van die @Broederbond. Die liedjie is geskryf om mense te inspireer om nie stil te bly oor wat hulle in glo, en altyd hulle waarheid te lewe. Die song touch ook aan baie issues wat ons vandag face, nie net in ons community, maar reg oor Suid-Afrika. Os bring vir jou ñ nice acoustic and contemporary vibe met hierdie snit.


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.