Blok7646 - Exact EP

EXACT EP is 'n cd met unorthodox beats, iets wat jy nie so verwag het Blok7646 sal op rap nie. Die beats is almal verskaf deur Johnty, 'n producer wat destyds vir PVSI, CrazyBomb en Ray G beats gemaak het. Blok het die beats by hom gekry in 2011/2012 en het dit nooit voltooi nie tot op nou waar hy 'n tribute maak aan EXACT wat nie meer musiek maak nie en hom eer. Op die einde het die project mooi uit gekom met al die features wat dit moontlik gemaak het en ons is dankbaar.

 

Tracklist:

Al Fakir ft. NEWBOY

Brood en botter

Die pad ft. GABRIEL, RONIE REX & SPARKY G

Onderskat ft. GABRIEL & P.I.K DIE PROBLEEMSKLONG

Wys hulle ft. ALIE DE JONG & POKKIE

Brood en botter(remix) ft. GABRIEL, IRDOOBA & DONNIE WIE

 

  • Almal die beats is verskaf deur EXACT (Ware Lewe Produksie).

 

  • Die is EP is ge-recordm mixed en mastered deur FarmCity Records.

 

  • Die artwork is gemaak deur Breimasjien (Bar barr media)

Attached Files:


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.