EK SMAAK JOU (Prod_BREIMASJIEN)

  • Version
  • 164 Download
  • 6.94 MB File Size
  • 1 File Count
  • August 5, 2019 Create Date
  • August 5, 2019 Last Updated
  • Download

Right! Bonders hoor gou hiesa

SGSAPV en DIE DON ASH is saam op die joint. Die manne spoel hulle thoughts uit oor BREIMASJIEN se produksie. Glo oor 'n girl wat hulle smaak..

Is confessions en 'n showcase van woord spel van hoe hulle voel en dit oor 'n sultry production van die Kaptein. Jissie wanneer laas het jy iemand gesmaak. Gesmaak soos in smaak?!luister die track en laat weet vir ons ook ; )

Kry EK SMAAK JOU hier :


FileAction
EK SMAAK JOU - SGSAPV & DIE DON ASH.mp3Download 


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.