DUKGESUIP - JAHLOGO ft MAJOR WO3NS (beatby MARLOW HOPE)

  • Version
  • 156 Download
  • 8.95 MB File Size
  • 1 File Count
  • August 12, 2019 Create Date
  • August 12, 2019 Last Updated
  • Download

Dagse Bonders

Sjoe, Vandag bring ons vir julle heelwat iet van 'n different FLAVA.

Die Song se titel se dit als, maar die direksie en imagery wat JAHLOGO en MAJOR WO3NS jou in vat, wyk af van die norm BBM.

Die is 'n Storielyn wat herhaaldelik hom afspeel in ons gemeenskappe en die beat van MARLOW HOPE doen dit justice...

Maar Wag voor ek my bek verby praat luister airre self na die track :


FileAction
DUKGESUIP - JAHLOGO ft MAJOR WO3NS (beat by marlow hope.mp3Download 


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.