• Version
  • 130 Download
  • 10.03 MB File Size
  • 1 File Count
  • July 12, 2020 Create Date
  • July 13, 2020 Last Updated
FileAction
Donderstorms - Ranny Kay ft Major Wo3ns.mp3Download 
In die afgelope Paar jare van sy musiek werk word Ranny gesien in die rymklets bedryf as een van die hardwerkende rymkletsers.
 No doubt about that.
Gereelde luisteraars en aanhangers selfs bekendes aan hom sal weet waar uit sy skryf werk lei.
Ek is een van die grootste onafhanklike Afrikaans rap kunstenaars wat aanhou strewe en groter droom en dink Nie eenkeer Om doek in te gooi nie.
Elke song vertel maar 'n storie en mees van my produkte is dit maar wat ek deur maak of deur gaan.Soms met Ander perspektief waar Ek met almal praat wie soms bedruk voel en deur onvergeetlike situasies gaan.
Ek het tans verhuis uit Gouda Na Kaapstad(macassar) Agv my loopbaan en stel my musiek video bekend op maandag 13 July.
Donderstorms Kan baseer word rondom baie dinge in die lewe..''ons is gepla met dié weer''.Maar die song met Ranny Kay trap dieper as net n gesegde en het vir my n hele ander  experience vanaf al my feuters'haal Major Woens Wie die feuter artist op die music video is aan.
Ranny is 'n baie plat op die aarde Jong man met baie Diep emosies  wat duitdelik uitspeel.
As 'n rymklets Kunstenaar is dit besonders lekker Om met hom te werk en 'n eer Om sy career 'n stoot Nader Aan sy sukses te gee.Sy kontent Beeld uit waardeur hy homself en Ander jongmense gaan-soos hy alreeds genoem het.
Ranny is 'n Beeld van jongmense wat daarna strewe om bo sy omstandighede uit te styg Defnitief honger Vir sukses.
Weens die Covid 19 pandemie is dit regtig ontmoontlik Vir 'n live Launch sê Standfird Charles Ranny Kay se bestuurder.Ek wil baie graag die volgende persone bedank Vir hul tyd opoffering en wie deel Kon wees van die produksie span.Allistair Charles,Fabian Williams Breimasjien en Al die Extras van Gouda en Saron.

Donderstorms  Music video kan ook hier gesien word :

En die lied kan hier gedownload word :

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.