Catz ain

  • Version
  • 103 Download
  • 4.89 MB File Size
  • 1 File Count
  • September 2, 2019 Create Date
  • September 2, 2019 Last Updated
  • Download

Bonders...

Welkom by die eerste Maandag in SEPTEMBER.

Right soooooo vandag bring ons iets different vir julle.. Ons try om vir AL ons loyal fans te cater..

CATZ ain' READY is een van daardie universal tracks..underground raw en rugged en wie anders as KLIPKLONG en JAHLOGO op 'n MARLOW HOPE beat,om dit deur te bring vir julle.

Die PVSI twee stuk bring die boodskap CLEAR oor in ENGELS en dit isse rowwe saak..

WAG,voor ek te veel uit brei ,check it uit hier :


FileAction
Catz ain' READY - KLIPKLONG x JAHLOGO.mp3Download 


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.