Broederbond - Keelvol (Part 1/3)

KEELVOL TRILOGY :

Ons is Finally hier!! Van 2016 af doen ons jaarliks die campaign waar ons,Kletsrymers, ons opinies lug oor hoe ons voel oor die stand van sake in ons land,local,national goverment,op 'n sosiale vlak en net alles wat soort van 'n injustice is vir ons mense in Suid Afrika.

EEN BEAT | Verskillende Meninge | 3 DELE

Vryheid van uitdrukking is 'n fundamentele mensereg. Dit versterk alle ander menseregte, sodat die samelewing ontwikkel en vorder. Die vermoƫ om ons mening uit te spreek en vrylik te praat, is noodsaaklik om verandering in die samelewing teweeg te bring. Vryheid van spraak is om baie ander redes belangrik.

Attached Files:

FileAction
KEELVOL.mp3Download 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.