• Version
  • 465 Download
  • 7.25 MB File Size
  • 1 File Count
  • October 13, 2020 Create Date
  • October 14, 2020 Last Updated
FileAction
Ek Miss Jou.mp3Download 

Titel: Ek Miss Jou
Kunstenaars: B’ Major Feat. Michelé Botha & Juno B

Intro – B’ Major
Yeeeaaahhh mmmmmhhhmmm

Ek miss jou, vir alles wat jy vir my gedoen het
Ek miss jou en ek wonder of jy dit bedoel het

Verse 1 – B’ Major
Vandag was te lank vir my
Ek wens ek kon jou ‘n kruispad kry
Eerste dag was basies leeg
Dit loop en so het ons nader beweeg
Ek weet nie wat om te se nie
Want ek weet nie wat jy wil he nie
Ek soek jou net naby my
Kon nie glo dis regtig verby

Hook – B’ Major
Want ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het
En ek miss jou
En ek wonder of jy dit bedoel het
En ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het
En ek miss jou
En ek wonder of jy dit bedoel het
En ek miss jou

Verse 2 – Juno B
Jy is by my mah dinge voel nie dieselfde nie
Dinge is anders, jy doen dit nie meer dieselfde nie
Die vibe is anders dit voel ook nie meer dieselfde nie
Dit lyk vir my dat jy ook nie meer jouself is nie
Ek’s lief vir jou mah se vir my of ek die rede is
Dat jy so optree en anders teenoor die lewe is
Ek sal hier bly want my liefde vir jou is lewendig
Met dit wil ek vir jou se dat ek’e wil net hierso is

Hook – Michelé Botha
Ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het
Ek miss jou
En ek weet dat jy dieselfde gevoel kry
Kom wat wil, hier by jou is waar ek wil bly
Jy’s lief vir my
Bly net langs my sy
Ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het

Bridge – Michelé Botha
Kom wat wil, hier by jou is waar ek wil bly
Jy’s lief vir my
Ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het

Hook – B’ Major
Want ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het
En ek miss jou
En ek wonder of jy dit bedoel het
En ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het
En ek miss jou
En ek wonder of jy dit bedoel het
En ek miss jou

Hook – Michelé Botha
Ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het
Ek miss jou
En ek weet dat jy dieselfde gevoel kry
Kom wat wil, hier by jou is waar ek wil bly
Jy’s lief vir my
Bly net langs my sy
Ek miss jou
Vir alles wat jy vir my gedoen het


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.