Rymklets Republiek Home

STREAM: DJ Azuhl & Early B – Lyn Kyk

STREAM: DJ Azuhl & Early B – Lyn Kyk

LYN KYK is die nuutste aanbod van Early B. Die Bloemendal gebaseerde rymkletser is welbekend landwyd vir sy vermoë om te wissel tussen die vermaaklikheid van Lekke Djy & Kniëe Lam tot sy handelmerkbare vermoë om blitsvinnige ryme met ongewenaarde klarigheid te spoeg! DJ Azuhl is ‘n legendariese DJ, produsent en legendariese hip-hop magnaat.

Die twee het het saamgekom en ‘n absolute bom voorberei! Azuhl se beat is daai regte doef-daf klank wat Kaapstad manifesteer en dit meng goed met daai Oos-Kaapse dialek.

Early B praat van hoe hip-hop en sy leefstyl een is en hoe gefokus hy is op sy loopbaan. Hy sê self “soos die tyd gooi moet hy operate djy” – ‘n werksetiek wat hom toe laat om konstant ‘n lyn te kyk en voort te bou op sy loopbaan wat blom met potensiaal.

Masjien geweer ryme, met ‘n ernstiger Early B & ‘n noukeurige Azuhl bring vir julle ‘n treffer wat tot doep in die somer radio en strate sal vul!

 

Maak seker julle bly op hoogte met die twee groot geeste deur die foto’s hieronder te click. Dit gaan julle neem na Facebook waar jy meer kan uitvind van die twee legendes!

 

Early B

Azuhl

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

29 June 2016 News , , ,

Leave a Reply

Newsletter

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x