Rymklets Republiek Home

Recent posts: Rymklets Republiek

Hoe om musiek af te laai

Sedert die Rapperbliek se bestaan in 2013 het ons elke jaar een groot verandering gemaak. Ons is tans in ons derde ontwerp en dink ons gaan so ‘n tydjie met die een bly. Met dit gese, moet ons nou die volgende fase betree. Een waar kunstenaars of labels self hulle eie winkel skep en self besluit of hulle produkte wil verkoop of gratis vrystel.

22 June 2016 News Read more

GhettoMedz | Versatile Creatives | JITSVINGER

Dus altyd interesting wanne Jozi en CPT koppel. Isaac Aschendorf aka GhettoMeds se Versatile Creatives is ‘n great podcast binne in die hip-hop space! Vir die release praat die man saam met Quintin Goliath, aka Jitsvinger aka JITS!

14 March 2016 Music  News Read more

#VideoVrydag – Mr H, Geld Op My Brein

Mr H kom nou al ‘n tydjie aan. Sy indie lable Upper Yard Records release gereeld ‘n paar rekords en sy opkomende projek is na gerigte ook binnekort beskikbaar.

11 March 2016 Uncategorized Read more

1 2 3 4 5 8

Newsletter

Gesigboek

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x