Rymklets Republiek Home

Pierre Cloete AKA Mista DIY

Biography

Homebase:Steinkopf,Namakwaland,

ALSO KNOWN AS:  MISTA D.I.Y ,ROOTS MENTAL   ,PEP THA ALMIGHTI

Gebore in 1975 in Caledon. trek na Macassar in 1986 en word in daai jaar deur die hip hop gogga gebuit! He doen sy eerste optrede in 1990 terwyl hy zandvliet Hoër bywoon. Sy grootste musiekale invloede kom van die Beastie Boys, Run-DMC, LL Cool J, POC, Rakim, KRS-One en Slick Rick.

In 1994 – 1995 vorm hy ‘n groep genaamd, “The Natural Freaks” met Kai the Holyman en Chuvus Chapter Three. Natural Freaks was een van die eerste crews in die Helderberg area, op die stadium was hulle gereelde besoekers by Bush Radio se HeadWarmers show. in 1998 trek hy na Namakwaland en begin dan solo optredes doen.

In 2005, het hy per ongeluk met twee ander kunstenaars en hulle begin toe ‘n groep Na-Beat wat ‘n 9 track CD uitgebruing het met die naam SUPERKHOI.

During the period 2009 – 2012 he recorded his current project titled ,”Reality Bites” The Ep.Alvar Uys (DR ICE) is the main producer,other producers include,Walter Obies,Chuvus(natural freaks) and Seth Grey.

Tussen 2009 en 2012 neem hy sy huidige solo projek op, genaamd Reality BitesThe EP. Alvar Uys (Dr. ICE) is die hoof vervaardiger, ander vervaardigers op die projek is Walter Obies, Chuvus en Seth Grey.

Die produksie bestaan uit 13 oorspronklike en 1 wat bevat. Drie wat huidiglik in sirkulasie is op NFM 98.1 Radio. Van die musiek was ook onlangs op Hemel Besem se show op Valley FM.

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x