Rymklets Republiek Home

KopSkoot

Biography

Gebaseer in Macassar vir die afgelope 20 jaar.

Affiliaal van Natural Freaks een van die Hip Hop pioniers groepe binne Macassar.

Kopskoot het as ñ Afrikaanse uitgroeisel begin om die verskillende lede se diverse smaak te kan bevorder.

Die groep bestaan uit vier lede naamlik:

 

4 Eyes (rymkletser) a.k.a Gary Mitchell

Chuvus Chapter 3 (rymkletser/ vervaardiger) a.k.a Rayno Stevens

Kaii tha Holyman (rymketser/ vervaardiger) a.k.a Recardo Adam Danté

PeP the Almiti (rymkletser/ vervaardiger) a.k.a Pierre Cloete

 

SKEDELKRAAK is die eerste vrystelling van KOPSKOOT, gebaseer op ñ tyd toe die vernif van die rymkletser nog hoogty gevier het. KOPSKOOT as groep wil wys dat die distansie tussen die lede nie hulle liefde vir HIP HOP enigsins laat kwyn het.

Die kompilasie van 10 snitte is ñ weergawe van hoe die groep voel.

KOPSKOOT se doelwit is om met so veel moontlik ander musikante saam te werk vir toekomstige opnames. Die EP is opgeneem  tussen  Februarie en Maart 2013.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x