Rymklets Republiek Home

Jerome Rex

Biography

Jerome Rex is ‘n hip hop soul sanger / skrywer van Kaapstad and een van die stigterslede van die hip-hop groep Antoich – a welbekende naam op die konsert en fees arena in die Weskaap.

Dei lede van Antioch vorm ook deul van ‘n groter koalisie wat bekend staan as Project Break Free, ‘n NGO wat dans klasse vir kinders in die Kuilsrivier gemeenskap aanbied

Antioch het ‘n kompilasie skyf genaamd “Stay Tuned” vrygestel. Project Break Free het ook ‘n mixtape in 2010 vrygestel wat wyd aangeprys was in alle hip hop sirkel!

In 2012 het Jerome saam met welbekende rymkletser Cream gewerk en hulle bring ‘n album uit as ‘n duo genaamd Flow Motion. ‘n Paar snitte op die album geniet rotasie op GHFM, RSG en vele gemenskapsradios.

Die eerste enkelsnit genaamd, Kry Vir Jou, spandeer 28 weke op die GHF Hip Hop Top30, waarvan 4 in die nommer 1 posisie was.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x