Rymklets Republiek Home

Jean-Pierre

Jean-Pierre

Biography

Jean-Pierre is ‘n pioneer in die hip hop game. Alhoewel hy nie altyd van sy werke in Afrikaans vrygestel het nie. Is hy sonder twyfel een van Suid Afrika se mees influental musikante.

Hy is al vir meer as twintig jaar bedrywig in die musiek bedryf en dit is sigbaar in die kwaliteit wat hy vrygestel het.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x