Rymklets Republiek Home

Cream

Biography

Cream is ‘n produk van die Kaapse Vlakte and die lang lyn van liriese Hip Hop wat in Kaapstad is. Sy musiek is die klankbaan van sy beproewinge, probleme, wense en aspirasies – dit is sy passie, sy honger en sy heil.

Sy liefde vir woorde en die kuns van Hip Hop staan uit in sy musiek.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x